But its human, its human expression.
Grief has no form and tact it has no care for art and structure.
This is not a pretty peom, its not a pretty emotion. Its memory as I remember them its things I cant say enough, its me trying to fix a broken soul.
So read it dont judge it.
I am not giving this to the world,Im keeping it for myself it belongs to someone who isnt here to claim it.

“A diamond for every day”
Ek was suikerbekkie met son opkoms
“Burn the flesh from my soul”
“Diesel oil and tyre smoke”
Johantjie slap saggies op die sitkamer bank
Klein vrede vergete
My more is uitgevee
“You’re the ghost of my darkness”
“My heartache my drama my fear”
Baby baby karoolis se kind
Jy’s rolo jy’s jassies jy’s binne jy’s buite
Aan my finger gebind
“I will brand you to my skin”
“Scribble it all so I don’t forget”
Jys my knak weg
My liefdes verhaal
Jys my gister
My more se knal
“I will lock you up”
“I will keep you safe”
“Forget you not in digits and keys”
Jy was daar toe is jy nie
My sonskyn van my weg gesteel
Jy’s die brand in my skuld
Jy’s die bitter in my hart
Jy’s die leeg in my woorde
Wat nooit sal kan verduidelik
‘n liefde so bitter en diep
‘n bond do swaar en hard
Yster en teer konnie verslaan
Wat steeds hier in my brand
Johantjie my babes
Ek pak jou weg in bokse in drome
Kom skuil in ons huisie in kwaste en spinnerakke
“now im on fire”
Onverwacht
Seun van smart
December se kind
Lank verwacht
Totsiens tot latter
Goobaai my tjom
Eks lief vi jou








3 comments:
iemand wat so kan skryf, is duidelik 'n persoon wat dink, wat herkou, en wat kan weergee. ek vind die kombinasie eng/afr goed, gewoonlik werk dit nie, maar hier vleg dit in mekeaar in en deur. die een vul en verryk die ander. wat meer kan ek sĂȘ? Roy Cambell, Uys Krige, Jan Cilliers, Koos du Plessis, Ingrid Jonker, almal die kom bekend voor in jou skrywe. Jou werk behoort maklik getoonset te word vir musiek, dink ek, in my beskeie opinie.
Hm. You could ask me to use my picture. It's just not nice from you. It's stealing!
buy viagra in canada viagra effects on women viagra equivalent canadian viagra viagra overdose viagra and cialis cheapest viagra buy viagra now does viagra really work viagra uterine thickness viagra and hearing loss viagra uk cheap purchase buy buy generic viagra non prescription viagra
Post a Comment