Thursday, April 05, 2007

hung Out To Dry


I wrote this in Afrikaans because the language carries more taboo than open minded English ever will while at the same time maintaining a fearless sorrow.

Hahahaha
Nah I’m shitting you… just wrote in afrikaans because I never do.
By the way the piece has no application, it was just written about this girl who committed suicide by hanging herself on the school grounds after stripping naked and cutting herself.
Call this my back period


Die geluide wat daar uit gekom het was soos ou water pype.
So ‘n snak snak na lug….
‘n suis en dan ‘n fluit soos haar lee longe hul dors probeer less…
maar die gordel van haar skool broek het teen die yl blou grys vel in haar nek gesny en stywer en stywer die flees fandel van hulpeloosheid van die netbaal paal gehang.
Peodel nakend kaal gill die geteerde ligaam die woorde wat niemand wou hoor.

Son stralle koester sag sag te vergeefs.
Sys uitgehang en vergeet
En die son se hell pyle sal nooit haar siel kan smelt, want soos piccaso is sy geskilder met kwas hale van pappa se liefde, ligte steekies op klein gewriggies waar doctor nie haar hart kon heel, en vlees wonde waar die pyn moes uit.

En daar het sy gehang.
Toegedraai in die winter genaade van omvattende donker